Nederlanders

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Nederlands.
Nederlanders

Totale bevolking: ca. 29 miljoen[1]
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Nederland Nederland ~13,2 miljoen

Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika ~7 miljoen[2]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State ~4,4 miljoen[3]
Vlag van Frankryk Frankryk ~1 miljoen[4]
Vlag van Kanada Kanada ~1 miljoen[4]
Vlag van Duitsland Duitsland 350 000[5]
Vlag van Australië Australië 335 500[6]
Vlag van België België 120 970[7]
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 100 000[8]
Vlag van Denemarke Denemarke 30 000[9]
Vlag van Switserland Switserland 20 000[10]
Vlag van Turkye Turkye 15 000[11]
Vlag van Indonesië Indonesië 15 000[9]
Vlag van Noorweë Noorweë 13 000[12]
Vlag van Swede Swede 10 000[9]

Taal: Nederlands, Wes-Fries, Afrikaans
Geloofsoortuiging: Histories twee-derde Protestantisme (hoofsaaklik Calvinisme met 'n noemenswaardige Lutherse minderheid), een derde Rooms-Katolieke Kerk; vandag meestal ongebonde, met Rooms-Katolieke Verenigde kerke (Gereformeerde en Lutherse) minderhede
Verwante etniese groepe: Ander Germaanse volke soos Afrikaners, Duitsers, Engelse, Friese en Vlaminge

Die begrip Nederlanders (Nederlander, die Nederlandse volk) bevat verskeie definisies, en hulle kan afgesonder, verwant of deels oorlappend teenoor mekaar staan. Hieronder word die verskillende begrippe gedefinieer, waarna die artikel verder uitbrei oor die Nederlandse entisiteit.

  1. (nl) Autochtone population at 1 January 2006, Central Statistics Bureau, Integratiekaart 2006', [1] Geargiveer 19 Januarie 2016 op Wayback Machine
  2. (nl) Nicholaas, Han; Sprangers, Arno. "Dutch-born 2001, Figure 3 in DEMOS, 21, 4. Nederlanders over de grens" (PDF). Nidi.knaw.nl. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 11 Junie 2007.
  3. (en) "Total Ancestry Reported". United States Census Bureau. 2012. Besoek op 21 April 2016.
  4. 4,0 4,1 (nl) Nicholaas, Han; Sprangers, Arno. "210,000 emigrants since World War II, after return migration there were 120,000 Netherlands-born residents in Canada in 2001. DEMOS, 21, 4. Nederlanders over de grens". Nidi.knaw.nl. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 11 Junie 2007.
  5. (en) Federal Statistics Office - Foreign population Geargiveer 12 Februarie 2012 op Wayback Machine
  6. "ABS Ancestry" (in Engels). 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2017. Besoek op 25 April 2016.
  7. "Belgen in Nederland en Nederlanders in België" (PDF) (in Nederlands). Centraal Bureau voor de Statistiek. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 6 Julie 2017. Besoek op 25 April 2016.
  8. "New Zealand government website on Dutch-Australians" (in Engels). Teara.govt.nz. 4 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2012. Besoek op 25 April 2016.
  9. 9,0 9,1 9,2 Joshua Project. "Dutch Ethnic People in all Countries" (in Engels). Joshua Project. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2019. Besoek op 25 April 2016.
  10. "Ausländerinnen und Ausländer in der Schweiz" (PDF) (in Duits). Admin.ch. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 6 Mei 2016. Besoek op 25 April 2016.
  11. "CBS - One in eleven old age pensioners live abroad - Web magazine" (in Engels). Cbs.nl. 20 Februarie 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 7 Augustus 2012.
  12. "Table 5 Persons with immigrant background by immigration category, country background and sex. 1 January 2009" (in Engels). Ssb.no. 1 Januarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2012. Besoek op 7 Augustus 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search